DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Reis

Egipte – meer as die Nyl

Geplaas deur op 5.07.11Geen Kommentaar

Noem Egipte en jou kop programmeer dadelik beelde van wêreldberoemde besienswaardighede: die Nyl, Giza se piramides, die indrukwekkende sfinks en die reuse-Aswandam wat jy uit jou Aardrykskundedae op hoërskool onthou. Heelwaarskynlik ook van die betogende massas en onluste op Kaïro se Tahrir-plein nie te lank gelede nie. Maar met Christen-kerke, weggesteek in die kalksteen-rotswande van die Mokattam-berg aan die buitewyke van Kaïro, vereenselwig mens nie juis dié oorgewend Arabiese land nie, skryf Wilma de Bruin in die nuwe DEKAT.

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.