DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Artikels

Reklame kraai koning

Geplaas deur op 7.12.112 Kommentaar

Soos gewoonlik was die 17de bekroningsaand van die Pendoring Reklametoekennings vir voortreflike Afrikaanse en Suid-Afrikaanse reklame op 21 Oktober by Vodacom World in Midrand dié glansryke geleentheid van die jaar. Benewens die bekroning van sommige van die skerpste reklamekoppe in die bedryf, is gaste ook getrakteer op ’n nostalgiese reis van eertydse gunsteling- Afrikaanse advertensies, polsende vermaak deur van die warmste Afrikaanse kunstenaars, ’n keur van koningskos en ’n vermaaklike insetsel oor die 2010-Prestigewenners se besoek vroeër vanjaar aan New York. Draftfcb Kaapstad en Johannesburg het nie minder nie as elf pryse ingepalm en daarmee gewys watter reklame-agentskap swaai die septer.

Jerry Mpufane en Godfrey Morley (onderskeidelik besturende direkteur van Draftfcb Johannesburg en Draftfcb Kaapstad).

Heidi en Pepe Marais (Joe Public), Annebelle Eloff en Chantal Leck (Joe Public).

Magda-Botha-(Pendoring-assistant),-Franette-Klerck-(Pendoring-hoofbestuurder),-Wilma-de-Bruin-(Pendoring-skakelbeampte)

Magda Botha (Pendoring-assistent), Franette Klerck (Pendoring-hoofbestuurder) en Wilma de Bruin (Pendoring-skakelbeampte)

Romano Cardinal en Hilda-Mari Cronje (Lowe Bull Kaapstad)

Romano Cardinal en Hilda-Mari Cronje (Lowe Bull Kaapstad)

Lia Schutte en Tian van den Heever (Draftfcb)

Lia Schutte en Tian van den Heever (Draftfcb)

Be Sociable, Share!

2 Kommentaar »

  • Susan gesê:

    Haai Dekat, dankie datjulle eerste is met skerp nuus!

  • Susan gesê:

    Haai Dekat, dankie dat julle eerste is met skerp nuus!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.