WEN
Geplaas deur Louise van Wingerden op 14.12.11Een Kommentaar
Een persoon staan die kans om ‘n baie sjiek Nespresso koffiemasjien ter waarde van R5000 te wen!
Wie is Nespresso se internasionale ambassadeur?
Kyk DEKAT TV donderdag om 21:00 op kykNET. Stuur jou naam, kontakbesonderhede en antwoord na wen@dekat.co.za Kompetisie sluit op 18 Desember.
Terme en voorwaardes geld (sien bo-aan bladsy)












George Clooney
Lewer kommentaar!