DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Kuns & Kultuur

Hyatt Regency Oubaai bied aan: ‘Transitions’ ­- ‘n Versameling van nuwe beeldhouwerke van Anton Smit.

Geplaas deur op 21.02.12Een Kommentaar

Hyatt Regency Oubaai is vinnig besig om ‘n mekka vir kunsliefhebbers te word. Internasionaal bekende beeldhouer, Anton Smit, se beeldhouwerk word tans hiér, in die hartjie van die Tuinroete, uitgestal. Sy nuwe versameling genaamd: ‘Transitions’ open 1 Maart. Die man agter die handwerk het sy liefde vir poësie gekombineer met sy toewyding om pragtige kunswerke te skep. Hyatt Regency Oubaai Golf Resort en Spa was ‘n vanselfsprekende keuse vir sy uitstalling ­ aangesien dit volgens hom een van die land se mees unieke hotelle in terme van die konsep en ontwerp is. Dit is gebou om die omgewing te komplementeer en die skoonheid te versterk. Aardse kleure, eenvoud, fynbos en die inspirerende natuurlike skoonheid van die Tuinroete word gereflekteer in die ontwerp van hierdie elegante hotel in Heroldsbaai, George. Besoek www. oubaai.regency.hyatt.com

Be Sociable, Share!

Een Kommentaar »

  • MCLiw1i1ak6mg3 gesê:

    49322 193101Great artical, I unfortunately had some problems printing this artcle out, The print formating looks a little screwed over, something you might want to look into. 578893

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.