Tuisblad » Motors
Hyundai Elantra wen Motor van die Jaar
Hyundai se Elantra 1.8 GLS is gisteraand tydens ’n spoggeleentheid in Johannesburg as Suid-Afrika se motor van die jaar aangewys is. Die ander finaliste was die Mercedes-Benz SLK, Audi A6, Suzuki Kizashi, Alfa Romeo Giulietta, Citroën DS4, Volkswagen Jetta, Ford Focus en die Peugeot 5008.
Lewer kommentaar!