DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » DEKAT

‘n Kleurvolle aand

Geplaas deur op 10.04.12Geen Kommentaar

Dink helder kleure, kultuur, cambrini en vars vye. DEKAT het verlede week ‘n eksklusiewe whisky-proe saam met Bunnahabhain (uitgespreek Bun na h-Abhainn) by Smeg se kleurvolle vertoonspasie in Bryanston gehou. Pierre Meintjes het die hart en siel van Bunnahabhain whisky verduidelik en meester-sjef Stacey Lee Chan het die gaste met ‘n indrukwekkende spyskaart bederf.

Kloksgewys is: Brümilda van Rensburg. Lee-Ann Shepherd en Lyndell Janse v Rensburg. Gert-Johan Coetzee. Sjokolade-happies om die aand mee af te rond. Linda Christensen en Pierre Meintjes.

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.