DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Ons winkel

Ons eie

Geplaas deur op 29.01.10Geen Kommentaar

winkel

DEKAT-Koöperasie is die beste pret wat enigiemand met ’n kredietkaart en die internet kan hê. Hierdie splinternuwe toevoeging tot die DEKAT-familie spog met hope produkte wat op eie bodem en met die hand aanmekaar getimmer, gewerk en gebind is en sluit onder andere ons bekende DEKAT-voorbladplakkate, die DEKAT-amuletarmband en DEKAT-tydskrifrakkies in. Daar is ook ‘n hele reeks eg-Suid-Afrikaanse, handvervaardigde produkte op die webwerf beskikbaar, van Mongoose-handsakke tot breekware versier met proteas en fyntjies afgewerk met platinum. En as jy nie weet wat om vir die familie in Australië te stuur nie, bied ons ook geskenkkoopbewyse aan wat hulle na hartelus in die virtuele winkel kan spandeer. Ons produkte verteenwoordig ’n DEKAT-leefstyl wat soms so bietjie tong-in-die-kies is, maar altyd uniek en van ongelooflike gehalte. Sleep nou dadelik jou gemaklike stoel nader en besoek:

www.dekatkooperasie.co.za

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.