DEKAT Magazine
Tuisblad » Wie is ons?

Wie is ons?

DEKAT – Die bloudruk vir jou wêreld. Hierdie trots Suid-Afrikaanse tydskrif vier in 2010 sy 25ste bestaansjaar. Van luukse teks en lawwe wyshede tot foto’s so eiesoortig soos die onontdekte spesies in die donker oseaan – welkom by die wêreld van DEKAT.

Agter, voor en selfs bo-op die skerm
Al gewonder hoe lyk die kieters wat miaau en spoeg en grom vir nege lewens aanmekaar om DEKAT op rak en skerm te kry?

DEKAT_span

Ons hele tv- en tydskrifredaksie:
Heel agter: Stefan Hurter (televisie-fotograaf), Petro Smit (administrasie en finansies), Nadine Murphy (multimedia), Charleen Clarke (aanbieder), Katlego Maboe (aanbieder), Carina van Heerden (joernalis en garderobe), Danie Smit (logistiek), Jaco van Heerden (verspreiding)
Tweede van agter: Kim Shaw (Engelse besturende redakteur), Portia Daza (ontvangs), Iza Trengove (uitvoerende vervaardiger), Martmarie Wessels (aanbieder en bemarking), Heinz Bawa (fotokorreksies), Phumzile Daza (algemene kantoorassistent)
Tweede van voor: Suretha Booysen (intern), Anim van Wyk (produksiekoördineerder), Elzilda Becker (eienaar van DEKAT en hoof- uitvoerende vervaardiger), Minette de Villiers (fotograaf/ontwerper en aanbieder), Theresa Meyer (algemene bestuurder)
Voor: Leon van Nierop (tekskrywer en mede-vervaardiger), Louïne van der Vyver (redakteur en aanbieder), Johrné van Huyssteen (joernalis en aanbieder)

  • Facebook
  • Twitter
  • MySpace
  • Digg
  • Google Bookmarks
  • Live
  • del.icio.us
  • LinkedIn
  • Print
  • RSS
  • laaik.it
  • Add to favorites
DEKAT Armuletband