Volvo se nuwe handelsmerk strategie groet Suid-Afrika waar DEKAT ook deel was van ‘n wonderlike bekendstelling in Kaapstad. ‘n Pasgemaakte bederf pakket was die orde van die dag toe Volvo ons in luuksheid optel, verwelkom …
Volvo se nuwe handelsmerk strategie groet Suid-Afrika waar DEKAT ook deel was van ‘n wonderlike bekendstelling in Kaapstad. ‘n Pasgemaakte bederf pakket was die orde van die dag toe Volvo ons in luuksheid optel, verwelkom …
Ons verbeel ons ons sien Malema, maar dis Barend Strydom wat na ons terugkyk. Ons vrees die liedjie “Skiet die Boer”, maar iewers eggo “De La Rey” nog langs ’n braaivleisvuur, skryf Koos Kombuis.
Enigiemand wat …
Van Bakgat tot Roepman en Ek joke net kan die opkomende akteur Andrew Thompson hom moeiteloos in enige karakter wikkel, van komiese bleeksiel tot booswig. Deur Schalk Schoombie
Hy sit in die son by Cafe Baccini’s, Cresta, …
Die miljoene toeriste wat jaarliks op gewilde toeristebestemmings neerdaal, lei noodwendig tot die agteruitgang van die omgewing, probleme met die bewaring van erfenisgebiede en het ’n soms onaanvaarbare impak op die lewens en privaatheid van …
In die Ou Stad, kom ’n mal wandelaar, vuil en toiingrig, voor die kamera poseer. Hy ruk sy piep uit en skud dit na die kamera en maak grom- en kwettergeluide. Deur Ryno Sauerman
7 Augustus
In …
In ooreenstemming met die tema vir hierdie maand – eksentries – het Charleen Clarke agter die stuur van ’n paar uitheemse motors beland, waar sy gaan delf het vir ongewone staaltjies in die motorindustrie.
Stel jouself …
Kleure gee jou kreatiewe vlerke en Plascon se 2012 kleurreeks, wat onlangs by Decorex bekendgestel is, inspireer in elke palet. Die toekoms van kleur ryk rooskleurig en die moontlikhede oneindig in die vier rigtinggewende temas …
Van die land se top wynkelders stal hulle wyn onder een dak uit! Die RMB Winex Kaapstad word op 8 en 9 September by Kaapstad se konvensiesentrum vir sy negende jaar aangebied.
Kom proe saam aan die …
WerkNet bring wat deur Solidariteit se Helpende Hand begin is, bring uitkoms vir Afrikaanse werkloses, skryf Wilma de Bruin in die nuutste DEKAT.
Die probleem
Niks, maar niks, rem Suid-Afrika se groei en ontwikkeling soos …
Moenie misloop: Strauss & Co bied vier eksklusiewe dae aan wanneer die juweliersware spesialis, Joanna Hardy, jou juwele gaan valueer. Sy is in Kaapstad op 10 en 11 Oktober en in Johannesburg op 13 en …









