Hermanus gaan een van die warmste plekke wees in die Kaap hierdie winter wanneer Hermanys FynArts aangebied word van 7 tot 16 Junie.
FynAfrts is ‘n tien dag lange samesmelting van ‘n kunsfees en ‘n …
Hermanus gaan een van die warmste plekke wees in die Kaap hierdie winter wanneer Hermanys FynArts aangebied word van 7 tot 16 Junie.
FynAfrts is ‘n tien dag lange samesmelting van ‘n kunsfees en ‘n …
Olea Natural Leaf Supplement, het ‘n splinternuwe opwindende produk op die mark.
Gesondheidshulp sowaar in ‘n bláár
Dit is in 1323 vC saam met Toetankamen na sy graf. Oorwinnaars is daarmee gekroon en dit was ‘n teken van …
Dis nie koffie nie, dis port
Met hul progressiewe en innoverende denke het die broers Boets en Stroebel Nel van De Krans-wynkelder buite Calitzdorp, een van Suid-Afrika se voorste portprodusente, wyngeesdriftiges se aptyt gewek met hul …
Ingrid Winterbach word vanjaar vir die tweede keer met die Hertzogprys vir prosa bekroon. Sy het die prys vir haar roman Die aanspraak van lewende wesens ontvang.
Die Hertzogprys is die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns …
Wacky wynfees
Vanjaar is die 10de viering van die Robertson Wynvallei se grootste jaarlikse fees, die Wacky Wine Weekend, wat vanaf 6 tot 9 Junie 2013 sal plaasvind. Met 48 deelnemende wynkelders, lok dié fees nou …
Vra vir enige Suid-Afrikaanse wynmaker wat sy vroegste wyndroom was en die antwoord sal wees om die Oscar van die plaaslike wynindustrie te wen, naamlik die Diners Club Wynmaker van die Jaar-toekenning. Deur Gerard Scholtz
Oude Meester verower San Francisco
Oude Meester, die Suid-Afrikaanse produsent van luukse brandewyn, was nie net tevrede om aan die einde van verlede jaar by die International Spirits Competition in New York die titel van Beste …
Watch the new full length backstage video Karl Lagerfeld photographie Cassina
http://youtu.be/mGBIYZg8sMU
Following the preview of the Karl Lagerfeld photographie Cassina exhibition in the Cassina showroom in Paris, the next step of this collaboration is a special …
Twee van DEKAT se joernaliste is vir ‘n ATKV-Mediaveertjie benoem.
Koos Kombuis vir sy rubriek “Die tuiskoms”, in die kategorie: Essays,
rubriekskrywer of blogger van die jaar.
Chris du Plessis vir sy artikel “Fluit-fluit, die storie …









