Die braaivleisvure het gisteraand gesellig voor die wit mure van die Goodman kunsgalery gebrand. Binne het mense soos miere voor die indrukwekkende nuwe werke van Willem Boshoff geskarrel, gestop, verwonder, gepeins.
Dit was die opening van …
Die braaivleisvure het gisteraand gesellig voor die wit mure van die Goodman kunsgalery gebrand. Binne het mense soos miere voor die indrukwekkende nuwe werke van Willem Boshoff geskarrel, gestop, verwonder, gepeins.
Dit was die opening van …
Fat Pig, ‘n heerlike toneelstuk vol komedie en drama open 6 September op die plane van On Broadway in Kaapstad. Colin Moss en Lee-Anne Summers is in die pretstuk te sien. Skakel 021 438 3552 …
“Latent Moments” – ‘n solo uitstalling deur Johan Wilke by Rococo Studio Gallery, Kaapstad vanaf 6 Oktober tot 1 November. Besoek www.rococorocks.co.za
Bekende Suid- Afrikaanse kunstenaar Paul du Toit is onlangs deur TAG Heuer Switserland genader om ‘n unieke horlosiehouer te verf vir die TAG Heuer “Monoco Mikrograph” wat in September in Monaco opgeveil gaan word. Hierdie ontwerp …
Bubbly liefhebbers kan uitsien na ‘n heerlike opskop in Oktober! Die vooraanstaande wynlandgoedere, Simonsig, vier hul ikoniese Kaapse Vonkel se 40 bestaansjaar.
Die teleurstelling van vele teatergangers wat nie kaartjies kon kry vir die uitverkoopte musiekspel TREE AAN! nie, het die vervaardigers genoop om ‘n tweede speelvak te skeduleer. Dié speelvak begin op 8 Oktober op die …
Die Range Rover Evoque met sy twee deure is onlangs by die Melrose Arch Piazza onthul. Die Range Rover Evogue sal tydens die Johannesburg motorskou by die Ekspo Sentrum, Johannesburg vanaf die 6de tot die …
Die Overberg het nie net groot geeste soos Jan Rabie, Con Viljee en Hercules Wessels opgelewer nie, maar ook ander geeste, legendes en geraamtes in die kaste van die inwoners, skryf SJ du Toit.
‘Over …
Daar’s ’n nuwe winkel in Melville, Johannesburg wat die koppe laaat draai, skryf Melanie Tait.
Vir modebewuste inwoners van Melville is die nuwe winkel in 9de Straat, oorkant die Bamboo-sentrum, ‘n lafenis, want dis nie net …
DEKAT was invited to BMW’s MINI Driver Training today, 13 July, at the Zwartkops Raceway track, but believe me there is nothing diminutive about the MINI John Cooper Works that I drove … writes Lerize …









