DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Wyn
Wynnuus
22.04.13 – 14:29 | Comments Off
Wynnuus

Distell verkry voorste whiskymaatskappy
Distell, een van Afrika se leidende drankgroepe, het pas Burn Stewart Distillers Limited vir net meer as R2,2 miljard (£160 miljoen) van CL World Brands Limited, wat in Skotland gesetel is, verkry.
Met …

Wyn
Wynnuus
22.04.13 – 14:29 | Comments Off
Wynnuus

Distell verkry voorste whiskymaatskappy
Distell, een van Afrika se leidende drankgroepe, het pas Burn Stewart Distillers Limited vir net meer as R2,2 miljard (£160 miljoen) van CL World Brands Limited, wat in Skotland gesetel is, verkry.
Met …

Wyn
Wynnuus
15.04.13 – 9:55 | Comments Off
Wynnuus

Dis nie koffie nie, dis port
Met hul progressiewe en innoverende denke het die broers Boets en Stroebel Nel van De Krans-wynkelder buite Calitzdorp, een van Suid-Afrika se voorste portprodusente, wyngeesdriftiges se aptyt gewek met hul …

Winterbach ontvang Hertzogprys vir die tweede keer
8.04.13 – 12:09 | Comments Off
Winterbach ontvang Hertzogprys vir die tweede keer

Ingrid Winterbach word vanjaar vir die tweede keer met die Hertzogprys vir prosa bekroon. Sy het die prys vir haar roman Die aanspraak van lewende wesens ontvang.
Die Hertzogprys is die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns …

Wyn
Wynnuus
8.04.13 – 11:33 | Comments Off
Wynnuus

Wacky wynfees
Vanjaar is die 10de viering van die Robertson Wynvallei se grootste jaarlikse fees, die Wacky Wine Weekend, wat vanaf 6 tot 9 Junie 2013 sal plaasvind. Met 48 deelnemende wynkelders, lok dié fees nou …

Wyn
Elke wynmaker se droom
5.04.13 – 14:24 | Comments Off
Elke wynmaker se droom

Vra vir enige Suid-Afrikaanse wynmaker wat sy vroegste wyndroom was en die antwoord sal wees om die Oscar van die plaaslike wynindustrie te wen, naamlik die Diners Club Wynmaker van die Jaar-toekenning. Deur Gerard Scholtz

Wyn
Wynnuus
3.04.13 – 9:20 | Comments Off
Wynnuus

Oude Meester verower San Francisco
Oude Meester, die Suid-Afrikaanse produsent van luukse brandewyn, was nie net tevrede om aan die einde van verlede jaar by die International Spirits Competition in New York die titel van Beste …

Watch the new full length backstage video Karl Lagerfeld photographie Cassina
2.04.13 – 15:34 | Comments Off

Watch the new full length backstage video Karl Lagerfeld photographie Cassina
http://youtu.be/mGBIYZg8sMU
Following the preview of the Karl Lagerfeld photographie Cassina exhibition in the Cassina showroom in Paris, the next step of this collaboration is a special …

Finaliste se oog op ‘n veer
29.03.13 – 7:50 | Comments Off
Finaliste se oog op ‘n veer

Twee van DEKAT se joernaliste is vir ‘n ATKV-Mediaveertjie benoem.
Koos Kombuis vir sy rubriek “Die tuiskoms”, in die kategorie: Essays,
rubriekskrywer of blogger van die jaar.
Chris du Plessis vir sy artikel “Fluit-fluit, die storie …

Bederf jouself…
27.03.13 – 12:45 | Comments Off
Bederf jouself…

DEKAT stel bekend ons DELUXE afslag boekie – jou paspoort na luuksheid…

Wyn
Wynnuus
20.03.13 – 22:35 | Comments Off
Wynnuus

 

Marié Stander-werke in wynland
Die gewilde figuratiewe kunstenaar  Marié Stander se, haar derde solo-uitstalling In die bloute het die afgelope Saterdag (16 Maart) by die Holden Manz Collection in Franschhoek geopen met ’n toespraak deur die bekende skrywer Ingrid Winterbach open.
Marié, …