DEKAT is pas terug van Land Rover se nuwe Freelander 2 se bekendstelling in Kwazulu Natal. Prys: R384 995 (BTW ingesluit) vir die TD4 110kW Manual 4WD en R489 995 (BTW ingesluit) vir die SD4 …
DEKAT is pas terug van Land Rover se nuwe Freelander 2 se bekendstelling in Kwazulu Natal. Prys: R384 995 (BTW ingesluit) vir die TD4 110kW Manual 4WD en R489 995 (BTW ingesluit) vir die SD4 …
Prentjiemooi – Land Rover Freelander 2 … en die Midlands Meander landskap. Land Rover se Freelander met sy vars en nuwer voorkoms is op 16 November 2010 vir media in die mistige Midlands Meander bekendgestel.
Suid-Afrika spog met van die skerpste reklamekoppe in die wêreld. Die groot aantal internasionale reklametoekennings wat jaarliks deur plaaslike reklame-agentskappe opgeraap word, getuig daarvan. Die dinamiese onafhanklike Gautengse reklameagentskap, Joe Public, het Pendoring se 2010 …
Laborie, in samewerking met Browns of Rivonia, het op 29 Oktober ‘n middag met Cap Classique, kolwyntjies en canapés aangebied. Elke gas is gevra om ‘n minimum van R100 ten bate van borskanker te skenk. …
John Lennon, legendariese musikant, liedjieskrywer, digter en filantroop, sou op 9 Oktober vanjaar sy 70ste verjaardag gevier het en om hierdie spesiale geleentheid te noteer, het Montblanc hul eer betoon deur ‘n spesiale John Lennon …
Stephan Welz & Co hou op 16 en 17 November ‘n beperkte uitverkoping wat nie misgeloop moet word nie. Verwag ‘n sterk Africana aanwesigheid, sowel as boeke, beeldhouwerk, skilderye, juweliersware, staanhorlosies en karre wat onder …
CHARLEEN CLARKE het by die 2010 BMW EuroStyle-toer ingeval met ’n verwagting van ’n vis-en-tjips-ervaring word toe verras met foie gras en kaviaar.
Omtrent 15 minute anderkant Cullinan lê ‘n stowwerige gehuggie met die naam Onverwacht. Lees Ilse Salzwedel.
Visuele kuns, en die vorm en persepsie daarvan, het beslis die afgelope 25 jaar verskillende gedaantewisselings ondergaan, met aksente wat wissel van psigologiese, politieke en omgewingsake tot terroris- en geloofskwessies. Ter viering van DEKAT se …









