’n Leë sak kan nie regop staan nie
’n Leë sak kan nie regop staan nie. Dié woorde van ’n persoon oor RSG, het verlede nag in my kop begin draai. Ek het dit dadelik op …
’n Leë sak kan nie regop staan nie
’n Leë sak kan nie regop staan nie. Dié woorde van ’n persoon oor RSG, het verlede nag in my kop begin draai. Ek het dit dadelik op …
Vol karakter, styl en passie. Nuwe produkte, nuwe dekorgiere, moet dit nie misloop nie.
Universiteit van Stellenbosch se Woordfees 2010: 1-7 Maart 2010
Die Woordfees is vanjaar 11jaar oud en vier in 2010 die woord met die gepaste tema ‘Baljaar’.
DEKAT publiseer vanjaar ‘n spesiale uitgawe wat uit sy nate bars, want dit is gevul met die laaste 25jaar se beste artikels.
Aan almal wat hulself elke Vrydagaand voor die kassie geplak het vir ‘n lekker sessie saam met DEKAT – ons bedank julle vir jul ondersteuning. Maar voor jy in totale heimwee verval, DEKAT TV gaan …
Ek stem saam darem iets om op ‘n Vrydagaand te kyk. En jammer dis so laat en so kort. Ek geniet julle program tot die uiterste hou so aan Groete E Joubert
Dankie tog …
Al die produkte wat vir DEKAT gemaak word is eg Suid-Afrikaans en hier handvervaardig of handafgewerk en uit die boonste rakke. Bederf jouself of iemand spesiaal en bestel vandag nog een van hierdie pragtige geskenke.
So werk dit:
Drie bekende digters skryf elkeen vier verse.
Drie verse van elke gedig word oor die volgende drie uitgawes van DEKAT gepubliseer – en jy word uitgenooi om ’n vierde vers in dieselfde styl …









