Wie ken nie Swartland Boudienste se skrynwerk- en houtprodukte nie? Maar min weet dat dit al die derde geslag is wat aan die “ryk” bou. Gerard Scholtz het met Oom Jurgens Hanekom oor hul familieonderneming …
Wie ken nie Swartland Boudienste se skrynwerk- en houtprodukte nie? Maar min weet dat dit al die derde geslag is wat aan die “ryk” bou. Gerard Scholtz het met Oom Jurgens Hanekom oor hul familieonderneming …
Danie Bester, die vervaardiger van rolprente soos Roepman, Bakgat 1 en 2 en Wolwedans in die skemer is ook verantwoordelik vir die hoogs-aangeskrewe Verraaiers wat onlangs begin wys het. Lees meer in die Maart/April-uitgawe van …
Onthou die fliek Million dollar baby? Wel, in hierdie uitgawe kyk ons na voertuie wat daarby pas – hoewel in rand, nie in dollars nie. Eerste durf Charleen Clarke die duine en demoniese jaagduiwels van …
Die uitgestrekte Karoo is fotograaf Chris Marais en Julienne du Toit se werkplek. Dié twee bekroonde skrywers en fotograwe is stedelike vlugtelinge. In 2007 het hulle Johannesburg se kimlyn vir die wyehoek-horisonne van die Karoo …
Met die versier van ’n kamer begin jy met jou smaak- en leefstylvoorkeure in gedagte; so word jou Volvo ook rondom jou ontwerp. Om hierdie benadering te illustreer, het Volvo Car Suid-Afrika sommige van SA …
In die rolprent Klein Karoo en Uitvlucht kyk Regardt van den Bergh na die kinders in plattelandse boeregemeenskappe – nie as ’n afsydige toeskouer nie, maar as ’n deelnemer in die gemeenskappe waar hy …
Sou dit vaderskap wees wat die twee troebadoere na ’n introspektiewe ondersoek lei, of bloot die vertwyfeling en moontlikhede wat met die ouderdom kom? Watter rol sou hul konserwatiewe christelike kinderjare hierin speel? Die een …
Die stem van die boer en die permanente plaasarbeider was grotendeels afwesig tydens die loonstakings en gepaardgaande geweld oor die afgelope paar maande. Wat wel gehoor is, is haatspraak teen boere – wat gans te …
Op 21 Maart vanjaar sal dit 53 jaar wees sedert die Sharpeville-slagting. Die belangrikste verskil tussen Sharpeville en Marikana is dat elke Suid-Afrikaner ingelig is oor wat by Marikana gebeur het want digitale media het …
•Khumbula ekhaya
Gallery 2, in Parkwood, Johannesburg, in samewerking met Clive Viveiros en dr. Eric Hefer van Pinpoint One Human Resources, bied met trots die eerste solo-uitstalling van Bambo Sibyia aan. Hy het verlede jaar die …









