DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

’n Nuwe Musiek en Liriek-beweging?
28.02.13 – 14:47 | Comments Off
’n Nuwe Musiek en Liriek-beweging?

Wanneer laas het ons aan die lirieke van populêre musiek gedink as digkuns? Was dit in Simon en Garfunkel se tyd? Bob Dylan? Musiek en Liriek? Wat van rap en hip-hop? Val dit in dié …

’n Nuwe Musiek en Liriek-beweging?
28.02.13 – 14:47 | Comments Off
’n Nuwe Musiek en Liriek-beweging?

Wanneer laas het ons aan die lirieke van populêre musiek gedink as digkuns? Was dit in Simon en Garfunkel se tyd? Bob Dylan? Musiek en Liriek? Wat van rap en hip-hop? Val dit in dié …

ABSA Klein Karoo Nasionale Kunstefees van 29 Maart tot 6 April
28.02.13 – 14:42 | Comments Off
ABSA Klein Karoo Nasionale Kunstefees van 29 Maart tot 6 April

Foto Naomi Bruwer
In die mooie Karoo kan feesgangers vanjaar uitsien na die KKNK in ’n nuwe baadjie: vereenvoudigde skedulering, nuwe teatergebonde identiteite en ’n aanbod wat skrik vir niks nie. DEKAT gesels met die programbestuurder, …

Ondersoek van vorm en medium
28.02.13 – 14:31 | Comments Off
Ondersoek van vorm en medium

Wim Botha is ’n gerespekteerde kunstenaar wat hom deur en deur bewys het as een om mee rekening te hou. Hy het etlike toekennings ontvang as gevolg van sy vernuwende kuns en omdat …

Oos wes, tuis bes
28.02.13 – 14:24 | Comments Off
Oos wes, tuis bes

Diane Victor, een van Suid-Afrika se belangrikste kontemporêre kunstenaars, is vanjaar die feeskunstenaar by die Absa KKNK in Oudtshoorn. Haar werk word in verskeie internasionale versamelings vertoon, insluitend die Museum of Modern Art (MoMA) in …

Wyn
Wynnuus
22.02.13 – 15:55 | Comments Off
Wynnuus

Fyn wynkuns
Wynliefhebbers kan vanjaar uitsien na opwindende nuwe wyne by Holden Manz, waar Vernissage 2012 pas sy debuut gemaak het as ’n verleidelike voorskou van wat vir die byderwetse wynlandgoed voorlê.
Dié rooiwyn is ’n …

BEROEMDE STANDBEELD VIND PERMANENTE TUISTE BY VOORTREKKERMONUMENT
20.02.13 – 11:53 | Comments Off
BEROEMDE STANDBEELD VIND PERMANENTE TUISTE BY  VOORTREKKERMONUMENT

Groot opgewondenheid het op die terrein van die Voortrekkermonument geheers, waar ‘n reusebeeldhouwerk van die bekende beeldhouer, Danie de Jager, pas geïnstalleer is en op 13 Februarie 2013 onthul is.
Die beeld, ‘In Vlug’, wat in …

Wyn
Wynnuus
18.02.13 – 14:04 | Comments Off
Wynnuus

Herlaai met Red ESCape
Guy Webber van Stellenzicht het ’n fluweelsagte en sappige versnit van shiraz en pinotage met die naam RED ESCape gemaak met ’n ongewone en speelse etiket.
RED ESCape, sappig en vrugtig met …

Wyn
Wynnuus
12.02.13 – 8:59 | Comments Off
Wynnuus

Perfekte paartjie
Vat die Le Good Life-ervaring huis toe met The perfect pair van Die Huis van J.C. Le Roux, ’n versameling handgemaakte lekkernye wat perfekte metgeselle vir J.C. Le Roux-vonkelwyne is. Die proe-ervaring sluit in …

Wyn
Wynnuus
1.02.13 – 14:01 | Comments Off
Wynnuus

Wyn op ʼn trem
Een van Suid-Afrika se voorste wynproduserende areas, asook die land se bekendste kulinêre bestemming, die Franschhoek-wynvallei, het weer eens rede om ’n glasie te klink op die bekendstelling van die Franschhoek-wyntrem, ’n …

Wyn
Sjokolade en Wyn
28.01.13 – 9:33 | Comments Off
Sjokolade en Wyn

Sjokolade en wyn
Bevredig jou lus vir soetgoed en wyn by Durbanville Hills-wyne. Sjokolade en wyn is puik pasmaats, met komplekse smake en geure, asook soortgelyke bestanddele en nuanses. Die individuele tannienstrukture voeg ’n nuwe dimensie …