DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Reis

Gee ons krag

op 16.02.11Geen Kommentaar

Die omskepping van ‘n ou kragstasie op Thesen Eiland in Knysna vir hergebruik as ‘n vyfster hotel en spa is in 2010 voltooi met groot sukses en die opening van The Turbine Hotel & Spa is verwelkom as een van dieopwindenste toerismebydraes wat die afgelope paar jaar in Knysna gelewer is. Toe die kragstasie nog in werking was het dit op ‘n stadium krag vir die hele Knysna en Plettenbergbaai voorsien deur die verbranding van houtsaagsels afkomstig van die saagmeule

Be Sociable, Share!