DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Sosiaal

La Motte – ‘n nuwe definisieLa Motte – redefined

op 3.09.10Geen Kommentaar

Chef Chris Erasmus

La Motte het onlangs drie nuwe ervarings bekend gestel – die Pierneef à La Motte Restaurant, die La Motte Museum en die La Motte Plaaswinkel. Ook die Proelokaal is totaal herontwerp en hernuwe, in pas met die styl en genietinge van die wyne wat daar geproe kan word. Met sy tradisionele gasvryheid en soveel nuut om aan te bied, is La Motte, meer as ooit tevore, ‘n uitmuntende toeristebestemming in die Franschhoekvallei. La Motte is geleë aan die R45 net buite Franschhoek. Besoek  www.la-motte.comLa Motte recently introduced three new venues – the Pierneef à La Motte Restaurant, the La Motte Museum and the La Motte Farm Shop. The Tasting Room, too, was totally redesigned and refurbished, doing justice to the style and enjoyment of the wine experience it offers. With its tradiChef Chris Erasmus tional hospitality and so much new to offer, La Motte is, more than ever, an outstanding tourist destination in the Franschhoek Valley. La Motte lies on the R45 just outside Franschhoek. For more information visit www.la-motte.com

Be Sociable, Share!