DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Dagboek

Seën druiwe by Spier se OesfeesSpier Harvest Festival

op 13.01.11Geen Kommentaar

Die wynlandgoed Spier bied op 26 Februariel hul jaarlikse Oesfees aan. Die idee agter die Spier-oesfees is om die seën te vra op die eerste druiwe van die parsseisoen. En hierdie wynplek doen dit in styl. Oud en jonk is uitgenooi om hierdie unieke fees by te woon. Besoek www.spier.co.za vir meer inligting of skakel 021 809 1100. Kaartjies is op hulle webwerf beskikbaar.Get stomping at Spier’s wine wonderland on 26 February. Spier will host the annual Spier Wine Harvest Festival – a celebration to bless the grape harvest. The lawns around Eight – Spier’s acclaimed ‘farm-to-table’ restaurant – will be transformed into a wine wonderland. Adults can lounge under the trees and enjoy great food and wine, while children join in a host of interactive games. Visit www.spier.co.za or call 021 809 1100 for more info. Tickets available on site.

Be Sociable, Share!